Regsake: Hofsaak teen Kaapstad Munisipaliteit oor ekstra heffing
1 Junie 2026: Boedelspesialis Volker Krüger bespreek ‘n onlangse hofsaak teen die Kaapstad Munisipaliteit oor ‘n ekstra heffing vir grondeienaars. Prokureur Elsa Kruger-Willemse praat oor hoe families hulle rykdom oor generasies heen bewaar.
