1 Junie 2026: Weskus-vissers protesteer teen seismiese eksplorasie. Motoriste wag in spanning vir ‘n brandstofprysaankondiging. ‘n Yslike kouefront is op pad.