Skip to content

POTGOOISNITTE

Spektrum: Die ANC herroep nóg ‘n burgemeester

Spektrum: Die ANC herroep nóg 'n burgemeester

Kategorie: Spektrum2026-06-03

3 Junie 2026: Die ANC herroep nóg ‘n burgemeester. Die gebrek aan beskerming vir fluitjieblasers is opnuut in die kollig ná getuienis deur adjudant-offisier Karel Sander by die Madlanga-kommissie. Die Verkiesingskommissie moedig jongmense aan om aanlyn vir die plaaslike regeringsverkiesing te registreer.