Skip to content

POTGOOISNITTE

Kompas: Komediant Christie van Niekerk oor Jeugmaand

Kompas: Komediant Christie van Niekerk oor Jeugmaand

Kategorie: Kompas2026-06-03

3 Junie 2026: Chrislynn Sias-Louw gesels met akteur en komediant Christie van Niekerk oor hoekom Jeugmaand vir haar belangrik is, en hoekom die jeug se kollektiewe stem verandering te weeg kan bring.