Die waarde van geskiedenis en geloof
Dr. Gerdrie van der Merwe, ’n kerkhistorikus, het onlangs die Eerwaarde Andries Dreyer-toekenning vir Kerkhistoriese Navorsing gekry. Hy gesels oor die waarde van geskiedenis, geloof en die stories wat ons identiteit vorm.
