Skip to content

POTGOOISNITTE

Tegnologie met Blaine: Kuberversekering

Tegnologie met Blaine: Kuberversekering

Kategorie: Tegnologie met Blaine2026-06-18

18 Junie 2026: Kubermisdaad neem wêreldwyd toe en veroorsaak jaarliks miljoene rande se skade aan ondernemings. As gevolg hiervan het kuberversekering ’n noodsaaklike deel van baie maatskappye se risikobestuursplanne geword. Blaine Jones praat hieroor met Iniel Dreyer, ’n kuberspesialis.