Skip to content

POTGOOISNITTE

Motorrubriek: Wat van foute met tweedehandese voertuie?

Motorrubriek: Wat van foute met tweedehandese voertuie?

Kategorie: Naweekaktueel2026-06-27

Wessel Pretorius praat oor wat die Wet op Verbruikersbeskerming sê oor wie verantwoordelik is vir foute wanneer ‘n gebruikte voertuig gekoop word.