Skip to content

POTGOOISNITTE

Doen jou eie ding: Headspace Technologies

Doen jou eie ding: Headspace Technologies

Kategorie: Doen jou eie ding2026-06-30

Liesl Peyper praat met Martha Koekemoer van Headspace Technologies. Headspace Technologies is ‘n Suid-Afrikaanse sagtewaremaatskappy in die Paarl, wat spesialiseer in IT-konsultasie en die ontwikkeling van webtoepassings. Hulle is veral bekend vir die ontwikkeling van Commspace, ‘n FinTech-platform, wat finansiële adviseurs help om kommissiebestuur te outomatiseer. https://www.headspacetech.com/