Skip to content

Doen jou eie ding

Potgooi

Doen jou eie ding

'n Program oor verskeie aspekte van entrepreneurskap.

Doen jou eie ding: Thalia Farm

Doen jou eie ding: Thalia Farm

Kategorie: Doen jou eie ding2026-09-29

Palesa Matlala gesels met Andries Burger, mede-eienaar van Thalia Farm, en medestigter van Tahlia’s Cactus Spirits. Tahlia Farm is ’n innoverende en volhoubare Suid-Afrikaanse plaas- en distilleerdery wat fokus op die uiteenlopende eienskappe van die turksvyplant. Die plaas is geleë op die bekende Roete 62 tussen Montagu en Barrydale in die Klein Karoo. https://tahliafarm.co.za/

Doen jou eie ding: Klavierstemmer en -hersteller

Doen jou eie ding: Klavierstemmer en -hersteller

Kategorie: Doen jou eie ding2026-09-22

Palesa Matlala gesels met Anriëtte Schoeman, ‘n voormalige kampioenfietsryer, en nou ’n klavierstemmer en -hersteller.

Doen jou eie ding: Baby Boutique Online

Doen jou eie ding: Baby Boutique Online

Kategorie: Doen jou eie ding2026-09-15

Palesa Matlala gesels met Rene Kinhorn, stigter van Baby Boutique Online, ’n onderneming wat babameubels en -benodigdhede landswyd verskaf.

Doen jou eie ding: Shas Enterprise

Doen jou eie ding: Shas Enterprise

Kategorie: Doen jou eie ding2026-08-25

Palesa Matlala gesels met Samatha Andreas van Shas Enterprise, ’n spysenieringsbesigheid gebaseer in Upington.

Doen jou eie ding: Amity Perfumes

Doen jou eie ding: Amity Perfumes

Kategorie: Doen jou eie ding2026-08-18

Palesa Matlala gesels met Francois Breedt, stiger van Amity Perfumes, ’n parfuum en persoonlike versorgingsbesigheid. https://www.facebook.com/amityperfumesAdmin

Doen jou eie ding: Xpresso Café

Doen jou eie ding: Xpresso Café

Kategorie: Doen jou eie ding2026-07-28

Liesl Peyper praat met Nicolene Elhadad, die medestigter van Xpresso Café, ‘n Suid-Afrikaanse wegneemkoffie-franchise, wat veral bekend is vir sy unieke vasteprys-sakemodel. https://xpressocafe.co.za/