Doen jou eie ding: Nasiol Industrial SA
Palesa Matlala gesels met Benjamin Klynhans, die medestigter van Nasiol Industrial South Africa. Nasiol spesialiseer in die vervaardiging van gevorderde nanotegnologie-beskermingslae. Hulle produkte gebruik vloeibare glastegnologie om oppervlakke op ‘n mikroskopiese vlak te verseël en te beskerm teen slytasie. https://www.nasiol.co.za
