Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Bekbasaar: Die Reine Wynheid – Die Reine Veritas

RSG Bekbasaar: Die Reine Wynheid - Die Reine Veritas

Kategorie: Die Reine Wynheid2026-07-01

S2E8: Ons gesels oor wynkompetisies, onder meer die Veritas en Jong wyn-toekennings, met Christo Pienaar, Bennie Howard, De Wet Viljoen en die persoon wat jare lank alles agter die skerms bymekaar hou, Elsabe Ferreira. Joernalis en skrywer Jan-Jan Joubert vertel van sy liefde vir Suid-Afrikaanse wyn, al besoek hy Europa.