RSG Bekbasaar: Die Reine Wynheid - Nuwe wortels
S2E9: Carmen Stevens wyne, Companjiesdrift, Zoetendal en Visio Vintners praat oor hulle sukses in weerwil van groot uitdagings. Hulle spreek ook hulle hoop uit vir die toekoms van wyn in Suid-Afrika. Mel die Storieverteller gesels oor haar gunstelingwyne.





