Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke oor xenofobie
Dr. Wouter van Wyk, sekretaris van die kommissie van die Algemene Kerkvergadering van die Hervormde Kerk in Afrika, praat oor die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke se verklaring oor xenofobie.
