WGRUV-balletgeselskap se HIGHLIGHTS
Die WGRUV-balletgeselskap is ‘n relatief jong geselskap in Johannesburg. Hulle voer in Julie hulle produksie, HIGHLIGHTS, op. Terrance April gesels met die stigter en hoof, Holly Gruver, en Lisa Stapelberg, een van die dansers.
