Skip to content

RSG Kuns

Potgooi

RSG Kuns

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Sasol Nuwe Handtekeninge 2026

Sasol Nuwe Handtekeninge 2026

Kategorie: RSG Kuns2026-10-06

Christelle Webb-Joubert was by die opening van die Sasol Nuwe Handtekeninge Kunskompetisie 2026 se uitstalling. Sy gesels met die wenner, Sphumelele Zondi, Cate Terblanche, Sasol se kurator en een van die beoordelaars, en met Hannelie du Plessis, kurator van die Pretoria Kunsmuseum.

Juandré van Eck: Die vallei van Adem

Juandré van Eck: Die vallei van Adem

Kategorie: RSG Kuns2026-10-06

Juandré van Eck is die wenner van die Sasol Nuwe Handtekeninge Kunskompetisie 2025. Hy gesels oor sy solo-uitstalling, Die vallei van Adem, by die Pretoria Kunsmuseum.

Cintaine Schutte se eerste regie

Cintaine Schutte se eerste regie

Kategorie: RSG Kuns2026-10-06

Die aktrise Cintaine Schutte is vir die eerste keer ‘n regisseur. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert van die toneelstuk, ‘n Middel.

Akademia se eerste musiekspel

Akademia se eerste musiekspel

Kategorie: RSG Kuns2026-09-29

Die studente van Akademia bied hulle heel eerste musiekspel aan. Christelle Webb-Joubert gesels met Jacomien de Wet van Inhoud Huis Musiek oor Daai Klein Dorpiegevoel.

Wat Om Te Doen As Die Wêreld Brand

Wat Om Te Doen As Die Wêreld Brand

Kategorie: RSG Kuns2026-09-29

Wat Om Te Doen As Die Wêreld Brand is `n kabaret geskryf deur Bibi Slippers. Elzabé Zietsman is op die verhoog, en sy vertel waaroor dit gaan.

Daneel van der Walt in twee produksies by Woordfees

Daneel van der Walt in twee produksies by Woordfees

Kategorie: RSG Kuns2026-09-29

Daneel van der Walt gesels oor die produksies, ge-gebergtes en Grootmeisie, beide te sien by die 2026 Woordfees in Stellenbosch.