Skip to content

POTGOOISNITTE

Magnificent Mozart in Pretoria

Magnificent Mozart in Pretoria

Kategorie: RSG Kuns2026-07-07

Op 12 Julie 2026 word ‘n konsert aangebied waar slegs werke van Mozart uitgevoer sal word. Xavier Cloete is die dirigent van die Gauteng Filharmoniese Orkes, wat saam met ‘n aantal soliste sal optree. Terrance April het met hom gesels.