Skip to content

POTGOOISNITTE

Tegnologie met Blaine: Skermtyd baie nadelig vir kinders jonger as twee

Tegnologie met Blaine: Skermtyd baie nadelig vir kinders jonger as twee

Kategorie: Tegnologie met Blaine2026-07-09

9 Julie 2026: ‘n Studie deur die mediese-joernaal, JAMA Pediatrics, het bevind dat skermtyd vir kinders jonger as twee jaar hulle ontwikkeling, gesondheid en lewensgehalte kan benadeel. Navorsers sê babas en kleuters behoort so min as moontlik doelbewus aan skerms blootgestel te word, aangesien dit taalontwikkeling, slaap en selfs fisieke gesondheid kan beïnvloed. Blaine Jones praat hieroor met dr. Marlena Kruger, ‘n digitale welstandafrigter en stigter van die Technowise-stigting.