Hoe gaan dit met jou kind? 10 Julie 2026
Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor ‘n seun van 4 wat op sy tone loop; ’n seun van 9 wat sedert 2 gereeld migrain kry; en ‘n hoes wat aanhou nadat die kinders siek was.
