Abel Loedolf van Target Life gesels oor hulle unieke Christelike dissipelskap- en persoonlike ontwikkelingsprogram, wat jong volwassenes help om ná matriek hulle rigting in die lewe te bepaal.