Leefwêreld van die gestremde: Psigososiale gestremdhede; Hulporganisasie in S-Kaap vir kinders met spesiale uitdagings
12 Julie 2026: Die impak van psigososiale gestremdhede op die persoon en sy naasbestaandes en vriende. Binah is ‘n Hebreeuse woord, wat “verstaan” beteken. Dit is die naam van ’n hulporganisasie in die Suid-Kaap vir kinders met spesiale uitdagings. Dis terapie vir die inwoners, en ‘n veilige woon- en werkplek vir die kinders, en maak ook voorsiening vir wanneer hulle ouer word.
