Skip to content

POTGOOISNITTE

Die klassieke speelgoed wat Suid-Afrika se stories bewaar

Die klassieke speelgoed wat Suid-Afrika se stories bewaar

Kategorie: Op en Wakker2026-07-14

Hoeveel van Suid-Afrika se geskiedenis lê dalk weggesteek in ’n speelgoedkissie in jou ouma se huis? Vir Machiel Odendaal van Roodepoort aan die Wesrand van Gauteng is elke speelding ’n klein stukkie van ons verlede wat bewaar moet word. Machiel het een van die land se grootste versamelings van Suid-Afrikaansvervaardigde speelgoed.