Skip to content

Donderdagaand dokumentêr: “Met die helm gebore”

RSG NOU

Donderdagaand dokumentêr: “Met die helm gebore”

Donderdagaand dokumentêr: “Met die helm gebore”

Daar is sommige dinge wat nie altyd maklik verklaar kan word nie, soos byvoorbeeld om te sê dat iemand met die helm gebore is. Sulke mense, word in die volksmond beweer, besit unieke gawes, soos om die toekoms te voorspel, ‘n aanvoeling te hê vir ‘n ongeluk of ‘n ramp wat ‘n familie tref, of selfs om te weet wanneer iemand sterf.

Hoe waar is hierdie bewerings, en wat beteken dit regtig om met die helm gebore te wees? Benewens die getuienisse van ‘n aantal mense, gee ‘n mediese dokter en twee predikante hul opinies hieroor, in die RSG dokumentêre program: MET DIE HELM GEBORE, Donderagaand, 16 Julie 2026, om 20:00.

Please, select form to show

Deel nou