Skip to content

POTGOOISNITTE

Geestesgesondheid: Wanneer jou liggaam jou dwing om anders te leef

Geestesgesondheid: Wanneer jou liggaam jou dwing om anders te leef

Kategorie: Geestesgesondheid2026-07-14

14 Julie 2026: Johan van Lill praat met Lizette Volkwyn, ‘n lewensafrigter en die menslike leuenverklikker, oor haar lewe met myasthenia gravis, ‘n seldsame outo-immuunsiekte wat spiere verswak en die eenvoudigste daaglikse take uitdagend kan maak. Lizette deel haar persoonlike ervaring van diagnose, behandeling en herstel, en hoe sy geleer het om haar lewe teen ‘n nuwe pas te leef. Die gesprek fokus op hoop, aanpassing, identiteit en die emosionele impak van ‘n onsigbare siekte.