Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Landbou: Geelvet by beeste; Ons praat met die Minister van Landbou, Willie Aucamp

RSG Landbou: Geelvet by beeste; Ons praat met die Minister van Landbou, Willie Aucamp

Kategorie: RSG Landbou2026-07-15

15 Julie 2026: Hoe ontwikkel geelvet by beeste? Is dit gesonder as witvet? ‘n Rooivleisprodusent van die Lindley-omgewing in die Vrystaat, Pieter Meyer, is aangestel as voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie in dié provinsie. Ons vind meer uit oor hom en sy visie. Die Departement van Landbou het ‘n skikkingsooreenkoms met die landbou-organisasies, Saai, Vrystaat Landbou en Sakeliga bereik nadat die partye vroeër vanjaar ‘n hofsaak teen die minister en sy departement gewen het. Ons praat met die minister van landbou, Willie Aucamp, en van die ander rolspelers.