Spektrum: Geestesgesondheid van SA-sportsterre onder vergrootglas
15 Julie 2026: Die omstrede sakeman, Vusimuzi “Cat” Matlala, se getuienis voor die Madlanga-kommissie word tot September uitgestel. Die hooggeregshof in Kaapstad hoor president Cyril Ramaphosa se aansoek aan om die werksaamhede van die parlement se afsettingskomitee te staak. Die geestesgesondheid van Suid-Afrika se sportsterre is onder die vergrootglas.
