Skip to content

POTGOOISNITTE

Buitelanders, Spar en fopnuus: Wie versprei die leuens?

Buitelanders, Spar en fopnuus: Wie versprei die leuens?

Kategorie: Op en Wakker2026-07-17

Op Vrydae maak ons maalvleis van mites en fopnuus, en vandag kyk ons na ’n nuwe golf van misleidende bewerings, wat ná die onlangse betogings teen ongedokumenteerde buitelanders op sosiale media versprei word. Africa Check het ondersoek ingestel na bewerings dat die Spar-winkelgroep 15 000 Suid-Afrikaners in diens geneem het nadat buitelandse werknemers glo uit hulle winkels verwyder is. Ons praat met Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.