Skip to content

POTGOOISNITTE

Lift al vyf jaar in die lug

Lift al vyf jaar in die lug

Kategorie: Op en Wakker2026-07-20

Talle Suid-Afrikaanse lugdienste moes die afgelope paar jaar hulle deure sluit weens moeilike bedryf- en ekonomiese omstandighede. Een lugdiens wat nie vir hierdie uitdagings terugdeins nie, is Lift, wat al vyf jaar lank suksesvol in die lug is. Om met ons hieroor te praat, sluit Cilliers Jordaan, Lift se kommersiële hoof, by ons aan.