Skip to content

POTGOOISNITTE

Slaap beter met musiek (Deel 2)

Slaap beter met musiek (Deel 2)

Kategorie: Intussen2026-07-20

Baie mense gebruik musiek om te ontspan, maar kan dit werklik help om die kwaliteit van slaap te verbeter? Ons praat met klankingenieur Christiaan Jacobsz, skepper van Wood & Whisper, oor die wetenskap en die kuns van slaapmusiek vir babas.