Brandpunt: IDAC-ombudsman gee eerste treë onder wolk van politieke twyfel
20 Julie 2026: Nuwe IDAC-ombudsman ontken dat hy en president Cyril Ramaphosa hand om die blaas is. Nigerië ontken dat hy sy burgers in Suid-Afrika die rug keer. Koning Charles III wys die nuwe Britse eerste minister amptelik aan.
