Skip to content

POTGOOISNITTE

Doen jou eie ding: Mondvol

Doen jou eie ding: Mondvol

Kategorie: Doen jou eie ding2026-07-21

21 Julie 2026: Liesl Peyper gesels met Andriette Georgiou van Mondvol. Mondvol is ‘n vrouegesentreerde bakkery, gestig deur die MasterChef SA-naaswenner Andriëtte Georgiou. Hulle spesialiseer in handgemaakte, weelderige “gourmet”-koekies. Die webwerf funksioneer as ‘n e-handelsplatform vir landwye versending van unieke koekiebokse en promosies vir die Mondvol Cookie Club en opwipwinkels. Besoek https://mondvol.co/ vir meer inligting.