Spektrum: SA leen R24,6 miljard by die Wêreldbank
21 Julie 2026: ‘n Ondersoek is gelas na klagtes van brutaliteit deur lede van Operasie Prosper teen die publiek. Advokaat Andrea Johnson reageer op bewerings dat die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie buite sy mandaat optree. Die Wêreldbank staan nog ‘n reuselening aan Suid-Afrika toe.
