Brandpunt: Afriforum hof toe oor naamsverandering van Graaff-Reinet
21 Julie 2026: Afriforum gaan hof toe oor die naamsverandering van die Oos-Kaapse dorp, Graaff-Reinet. New York se burgemeester soek na regsgronde om Benyamin Netanyahu te boei ná Suid-Afrika se saak teen Israel by die Internasionale Geregshof. Die fluitjieblaser, wyle Babita Deokaran, se aanvoorwerk laat die NVG bates van sowat R236-miljoen gryp.
