Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Bekbasaar: Die Reine Wynheid – Tygerberg

RSG Bekbasaar: Die Reine Wynheid - Tygerberg

Kategorie: Die Reine Wynheid2026-07-22

S2E11: Ons verken die Tygerberg-gebied saam met argeoloog dr. Marius Breytenbach en die Kaapse Wynmeester, dr. Winifred Bowman. Hulle bespreek die geskiedenis van boerdery in dié gebied, en die begin van die ryk wyngeskiedenis, insluitend die geskiedkundige Meerendal-wynplaas.