Skip to content

POTGOOISNITTE

Monitor: Hoekom het Reserwebank rentekoerse onveranderd gelaat?

Monitor: Hoekom het Reserwebank rentekoerse onveranderd gelaat?

Kategorie: Monitor2026-07-24

24 Julie 2026: ‘n Ekonoom verduidelik die Reserwebank se onveranderde rentekoers-besluit. Ernstige vrae oor die integriteit, bekwaamheid en begrip oor die reg, van die hoof van die Ondersoek Direktoraat na Korrupsie. ‘n Bek-en-klouseer-uitbreking onder wild in die Oos-Kaap.