Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt: Net 100 dae oor voor jy jou kruisie kan gaan trek

Brandpunt: Net 100 dae oor voor jy jou kruisie kan gaan trek

Kategorie: Brandpunt2026-07-27

27 Julie 2026: Met net 100 dae oor voor die munisipale verkiesings op 4 November, herinner die OVK mense dat hulle moet gaan registreer die komende naweek. Ons praat oor die verskil tussen ‘n nasionale verkiesing en ‘n plaaslike verkiesing.