Hoe bly jy warm as die wêreld, binne en buite jou, yskoud is? Yolande Britnell-Steyn praat oor wat die winter ons kan leer.