Jo Fritz is ‘n bekende sjef op Calvinia. Hy het bekendheid verwerf op programme soos Kokkedoor. Hy sê sy vrou is sy grootste kompetisie in die kombuis. Hy deel resep vir kerrielamafval.