Skip to content

POTGOOISNITTE

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie – Episode 28

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 28

Kategorie: Middagvervolgverhaal2026-08-03

Frans is ontsteld wanneer Nico hom vertel dat Rachel moontlik by Moolman se nagklub as ontkleedanseres werk. Klets is nuuskierig om uit te vind waaroor Blikkies en Louw Visagie gesels. Blikkies vra Louw om Frans en Rachel uit Moolman se kloue te red.