Skip to content

POTGOOISNITTE

Kry jou tuin nóú reg vir die somer

Kry jou tuin nóú reg vir die somer

Kategorie: Intussen2026-08-04

’n Pragtige somertuin begin nie eers wanneer die eerste warm dae aanbreek nie, dit begin maande vroeër, met beplanning, voorbereiding en ’n bietjie geduld. Ons praat met leefstylkenner Fanie Cronjé oor hoekom die winter die perfekte tyd is om jou tuin reg te kry vir die somer. Hy deel praktiese wenke oor wat jy nou kan doen sodat jou tuin oor ’n paar maande kan blom en leef.