Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Bekbasaar: Die Reine Wynheid – Meerlust – Die plesier van die see

RSG Bekbasaar: Die Reine Wynheid - Meerlust - Die plesier van die see

Kategorie: Die Reine Wynheid2026-08-05

S2E13: Hoe bereik ‘n Suid-Afrikaanse wyn wêreldwye ikoonstatus? Dié ikoon is Meerlust Rubicon. Keldermeester en besturende direkteur, Wim Truter, verkope- en bemarkingsbestuurder Deidre Taylor, en die skrywer van MEERLUST: BEYOND THE RUBICON, Emile Joubert, praat oor die geskiedenis van Meerlust, en die impak van agt generasies op die plaas, so ver terug as 1756. Anna-Mart van der Merwe gesels oor haar gunstelingwyn.