Brandpunt: Ebola in DRK versprei te vinnig vir reaksiespanne
5 Augustus 2026: Advokaat Thandazani Madonsela benoem as getuienisleier van die Parlement se afsettingskomitee. Die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo versprei teen ‘n tempo vinniger as wat daar ter plaatse gereageer kan word. Die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, sal sy terugkerende staatmakers noukerig bestuur in Saterdag se wedstryd teen Argentinië.
