Skip to content

POTGOOISNITTE

Met raad en daad: Die nominasie van kandidate

Met raad en daad: Die nominasie van kandidate

Kategorie: Spesiale uitsending2026-08-09

Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor die nominasie van kandidate vir die komende munisipale verkiesing. Hulle kyk na die verskillende soorte munisipale rade, die vereistes en belangrike datums vir kandidatenominasies, die verskil tussen party- en onafhanklike kandidate, en hoe die aanlynnominasiestelsel werk.