Skip to content

POTGOOISNITTE

Historiese Almanak: Erich Mayer

Historiese Almanak: Erich Mayer

Kategorie: Op en Wakker2026-08-10

10 Augustus 2026: Albé Grobbelaar praat oor die merkwaardige Duits-gebore skilder, Erich Mayer, wat in die vroeë 20ste eeu ‘n reusebydrae gelewer het tot die ontwikkeling van ’n kunswaardering in Suid-Afrika.