RSG Landbou: Anatoliese herdershond-veewagterprojek
11 Augustus 2026: Die Anatoliese herdershond-veewagterprojek is in 2005 deur die Cheetah Outreach Trust begin om mens/roofdier-konflik op plase te verminder. Hierdie projek plaas dié kenmerkende honde by boere om hulle kleinvee teen roofdiere soos jagluiperds te beskerm. Hoe word plantenergie gemeet? At van Schalkwyk van World Focus Agri verduidelik.
