Vol vreugde: Verlustig jou in die lewe
Blydskapsnavorser Johannes de Villiers is ’n skrywer oor bewustelikheid, meditasie en positiewe sielkunde. Hy praat oor ’n interessante begrip uit die positiewe sielkunde: “Savouring”, of om jou werklik in die lewe te verlustig.
