Historiese Almanak: Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie
11 Augustus 2026: Albé Grobbelaar praat oor die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie, en die deurmekaar geldstelsels in die Kaap die Goeie Hoop. Daar was nie net riksdaalders in die Kaap nie, daar was ook gulden, stuiwers, duite en dukate, om maar enkele van die munte te noem.
