Skip to content

POTGOOISNITTE

Historiese Almanak: Ladysmith se stadsaal

Historiese Almanak: Ladysmith se stadsaal

Kategorie: Op en Wakker2026-08-12

12 Augustus 2026: Albé Grobbelaar praat oor Ladysmith in KwaZulu-Natal se historiese stadsaal. Dis hierdie stadsaal se kloktoring wat deur die Boere se Long Tom-kanonne raakgeskiet is in die Anglo-Boereoorlog.