Skip to content

POTGOOISNITTE

Naweekaktueel: Ons ontleed die afname in die ANC se steun

Naweekaktueel: Ons ontleed die afname in die ANC se steun

Kategorie: Naweekaktueel2026-08-15

15 Augustus 2026: Omgewingsgroepe en vissersgemeenskappe langs die Wildekus is verheug oor die Konstitusionele Hof-uitspraak teen Shell. Meningspeilings wys die ANC se steun is op ‘n afwaartse kurwe – ons praat met ‘n politieke ontleder. ‘n Groot taak wag op die Bulls vanaand teen die All Blacks.