Skip to content

POTGOOISNITTE

Sterre in die kombuis: Thabo Olivier

Sterre in die kombuis: Thabo Olivier

Kategorie: Saterdag Sprankel2026-08-15

Thabo Olivier is ‘n entrepreneur, volhoubare landbou-kenner en ‘n voedselsekerheidsaktivis. Hy is passievol daaroor om mense te leer hoe om selfversorgend te wees deur hulle eie kos te kweek. Hy deel sy resep vir baie maklike maalvleis-en-spinasiegereg.