Dr. Andries Cilliers is ’n predikant en skrywer wat dekades lank mense nooi om eerlik en dieper oor geloof te dink. Hy gesels oor geloofsvrae, en hoe om daaroor te dink.